Sam Anderson

Sam Anderson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 13 Mei 1945 (1945-05-13)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sam Anderson (gebore 13 Mei 1945) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Airplane II: The Sequel (1982), Forrest Gump (1994), Water for Elephants (2011), en Ouija: Origin of Evil (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search